¶ Ek het geëindig my vertaling van Sint Augustinus van Hippo se „De Unitate Ecclesiae“ of „Die Eenheid van die Kerk“. U kan dit vind in archive.org ¶ Ek wil dit ook hier oplaai, maar ek is nog in nat agter die ore met Internet dinge. ¶ Afrikaans is nie my moedertaal nie en ek vra verskoning vir elke dwalinge. Dalk oplaai ek 'n reggemaakte weergawe in die toekoms. ¶ https://archive.org/details/brief-aan-die-katolieke-volk-teen-die-donatiste